7. sodat hulle die volke kan straf,sodat hulle met die volke kan doenwat die volke met húlle gedoen het.
8. Hulle moet die konings vasmaak met kettings,hulle moet die belangrike mense van die volkevasmaak met yster-boeie.
9. Hulle moet met die konings doenwat die Regter besluit het en geskryf het.Die volke sal die mense respekteerwat in die Here glo.Julle moet die Here prys!