Psalms 133:2-3 Bybel vir Almal (ABA)

2. Dit is soos wanneer goeie olyf-olieafloop van die kop tot op die baard,die baard van Aäron,en dan verder afloop op die kraag van sy klere.

3. Dit is soos die dou van Hermon-bergwat afloop tot op die Sion-berge.Want daar op die Sion-berge het die Here sy volk geseën,Hy het vir hulle die lewe gegee wat altyd aanhou.

Psalms 133