Psalms 132:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. ’n Lied wanneer mense na die tempel gaan.Here, U moet dink aan Dawid,U moet dink aan al sy probleme.

2. Dawid het vir die Here iets belowe,hy het ’n gelofte gemaakaan die Sterk God van Jakob.Dawid het gesê:

3. “Ek sal nie in my huis ingaanen op my bed gaan lê nie,

4. ek sal nie gaan slaap nie,

Psalms 132