4. Die Here het reg gedoen,Hy het die toue losgesnywaarmee die mense my vasgebind het,die mense wat verkeerd doen.
5. Ek bid dat almal wat vir Sion haat,sal verloor en sal verdwyn.
6. Ek bid dat hulle sal wees soos grasop huise se dakke, gras wat droog wordvoordat dit mooi gegroei het.
7. Niemand kan dit afsny en die gerwe vasbind nie.
8. Niemand sal verbykom en sê:‘Ons bid dat die Here julle sal seën’ nie.Niemand sal sê: ‘Ons seën julle,ons weet dat die Here julle sal seën’ nie.”