Psalms 120:5-7 Bybel vir Almal (ABA)

5. Dit gaan sleg met my,want dit voel of ek in die land Mesek woonof tussen die tente van die land Kedar.

6. Ek het baie lank gewoon tussen mensewat nie hou van vrede nie, te lank.

7. Ek wil vrede hê, maar wanneer ek oor vrede praat,dan wil hulle oorlog hê.

Psalms 120