Psalms 119:160-162 Bybel vir Almal (ABA)

160. Alles wat U gesê het, bly dieselfde,alles wat U besluit, is altyd reg.

161. Ek het niks verkeerd gedoen nie,maar belangrike mense volg my en jaag my.Ek is nie bang vir hulle nie,ek is bang vir wat U gesê het.

162. Ek is so bly oor wat U belowe het,so bly soos wanneer ek baie goed krywat ek vir my kan vat.

Psalms 119