13. Hy sal die mense seën wat Hom dien,die mense wat belangrik is en die mense wat nie belangrik is nie.
14. Ek bid dat die Here julle meer sal laat word,julle en julle kinders.
15. Ek bid dat die Here julle sal seën,Hy wat die hemel en die aarde gemaak het.