1. Here, U moenie sêdat mense ons moet respekteer nie,U moenie dit sê nie.U moet sêdat die mense ú Naam moet respekteer,want U doen wat U belowe heten U bly dieselfde.
2. Die volke vra:“Waar is hulle God?”Hoekom vra hulle dit?
3. Ons God is in die hemel,en Hy doen alles wat Hy wil doen.