Psalms 113:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Julle moet die Here prys! Dienaars van die Here, julle moet Hom prys,julle moet die Naam van die Here prys.

2. Almal moet die Naam van die Here prys,nou en altyd.

Psalms 113