Psalms 111:1-2 Bybel vir Almal (ABA) Julle moet die Here prys.Ek wil vir die Here dankie sê in die gemeente,in die vergadering van mense wat eerlik lewe.