Psalms 108:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. ’n Lied. ’n Psalm. Van Dawid.

2. O God, ek wil iets doen,ek wil sing en musiek maak,ek self wil dit doen.

3. Ek wil my harp en my lier neem,ek wil sing voordat die son opkom.

4. Ek wil hê al die volke moet hoorwanneer ek vir U dankie sê en vir U sing.

Psalms 108