Psalms 108:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. ’n Lied. ’n Psalm. Van Dawid.

2. O God, ek wil iets doen,ek wil sing en musiek maak,ek self wil dit doen.

3. Ek wil my harp en my lier neem,ek wil sing voordat die son opkom.

Psalms 108