16. Hulle sal nooit honger of dorsword nie.Die son sal hulle nie brand nie.Niks wat warm is,sal hulle brand nie.
17. Want die Lam wat by Godse troon is,sal hulle Herder wees.Hy sal hulle na fonteine neemen vir hulle water gee,water wat hulle altydsal laat lewe.En God sal al hulle trane afvee.”