Openbaring 4:8 Bybel vir Almal (ABA)

Elke dier het ses vlerke gehad, en daar was oë oral op die vlerke, bo en onder. Die vier diere het aangehou sing:“Die Here God, die Almagtige,is heilig, heilig, heilig!Hy was altyd daar,Hy is nou daaren Hy sal weer kom!”

Openbaring 4

Openbaring 4:1-11