Openbaring 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die engel van die gemeente in die stad Sardis skryf: Die Een wat die Sewe Geeste van God en die sewe sterre het, sê:Ek weet wat jy doen. Die mense dink dat jy geestelik lewe, maar jy is geestelik dood.

Openbaring 3

Openbaring 3:1-8