Openbaring 20:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sien ek ’n engel kom af uit die hemel. Hy het ’n sleutel en ’n groot ketting in sy hand gehad. Hy kon die onderwêreld oopsluit met daardie sleutel.

Openbaring 20

Openbaring 20:1-2