Openbaring 17:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Gees het in my gekom en die engel het my na die woestyn geneem. En ek het ’n vrou gesien wat sit op ’n dier wat baie rooi was. Daar was name geskryf op die dier, name wat vir God gelaster het. Die dier het sewe koppe en tien horings gehad.

Openbaring 17

Openbaring 17:2-11