Openbaring 16:18 Bybel vir Almal (ABA)

Toe kom daar weerligstrale en donderweer, dit het baie geraas. Daar was ook ’n groot aardbewing. Dit was die grootste aardbewing wat op die aarde was vandat daar mense op die aarde is.

Openbaring 16

Openbaring 16:12-21