Openbaring 15:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die sewe engele wat die sewe strawwe gebring het, het uit die tempel gekom. Hulle het skoon, wit klere gedra en elkeen het ’n goue belt om sy bors gehad.

Openbaring 15

Openbaring 15:1-8