Openbaring 14:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die engel het hard geskree en gesê: “Julle moet vir God respekteer, want Hy gaan nou die mense oordeel! Julle moet Hom aanbid! Hy het die hemel en die aarde en die see en die fonteine gemaak.”

Openbaring 14

Openbaring 14:5-12