Openbaring 14:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het ’n ander engel gesien. Hy het uit die tempel in die hemel gekom. Hy het hard geskree vir die Persoon wat op die wolk sit en gesê: “Dit is nou die tyd om die mense te straf! U moet hulle straf soos wanneer ’n mens koring afsny. U moet u sekel gebruik en begin afsny! Die oes op die aarde is ryp!”

Openbaring 14

Openbaring 14:11-20