Openbaring 11:7 Bybel vir Almal (ABA)

Maar nadat die twee getuies God se boodskap gebring het, sal die dier kom wat in die onderwêreld woon, en hy sal oorlog maak teen die twee getuies. Hy sal hulle oorwin en hy sal hulle doodmaak.

Openbaring 11

Openbaring 11:1-15