Numeri 7:7-12-83 Bybel vir Almal (ABA)

10. Nadat Moses die altaar gesalf het, het die leiers van die stamme ook presente gebring. Hulle het die presente na die altaar gebring om die altaar te wy,

11. en die Here het vir Moses gesê: “Een van die leiers moet elke dag sy presente bring om die altaar te wy, die leiers moet dit twaalf dae lank doen.”

Numeri 7