Numeri 35:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die Israeliete sê hulle moet vir die Leviete stede gee om in te woon in die land wat hulle kry. Hulle moet ook vir die Leviete weiveld rondom die stede gee.

Numeri 35

Numeri 35:1-4