Numeri 33:45-49 Bybel vir Almal (ABA)

45. Dibon-Gad,

46. Almon-Diblatajim,

47. die Abarim-berge by Nebo,

48. en in die Moab-vlakte naby die Jordaan-rivier, oorkant die stad Jerigo.

49. Hulle het hulle tente opgeslaan naby die Jordaan-rivier, van die stad Bet-Jesimot tot by Abel-Sittim in die Moab-vlakte.

Numeri 33