Numeri 29:39 Bybel vir Almal (ABA)

“Dit is die offers wat julle moet bring vir die Here wanneer julle feesvier. Julle moet die brand-offers, die koring-offers, die drank-offers en die ete-offers gee saam met die gelofte-offers en met die offers wat julle self besluit om te bring.”

Numeri 29

Numeri 29:38-40