Numeri 19:20 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer iemand onrein geword het en hy reinig homself nie, dan moet hulle hom afsny van die volksvergadering, want hy het die tempel-tent van die Here onrein laat word. Hy is onrein, want iemand het nie van die water op hom gespat wat hom rein kan laat word nie.

Numeri 19

Numeri 19:12-22