Numeri 16:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het bymekaargekom teen Moses en Aäron en vir hulle gesê: “Julle wil alles self doen. Almal in die volk is gewyd, en die Here is by hulle. Hoekom wil julle regeer oor die volk van die Here?”

Numeri 16

Numeri 16:1-2-5