Numeri 16:26 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir die volk gesê: “Asseblief, gaan weg van die tente van hierdie slegte mense en moenie aan iets raak wat aan hulle behoort nie, sodat julle nie verdwyn omdat hulle sonde gedoen het nie.”

Numeri 16

Numeri 16:20-34