Numeri 15:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester doen dan versoening vir die persoon wat die fout gemaak het. Die persoon het ’n fout gemaak en hy het sonde gedoen teen My, en die priester moet versoening doen vir hom, sodat Ek hom kan vergewe.

Numeri 15

Numeri 15:20-29