Numeri 12:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Moses het getrou met ’n vrou wat van die land Kus gekom het. Mirjam en Aäron was ontevrede en het daaroor met Moses gepraat.

2. Hulle het gesê: “Die Here het nie net met Moses gepraat nie, Hy het ook met ons gepraat.”Die Here het gehoor wat hulle sê.

Numeri 12