Numeri 1:10-15 Bybel vir Almal (ABA)

10. van die nageslag van Josef,van Efraim: Elisamaseun van Ammihud,van Manasse: Gamliëlseun van Pedasur,

11. van Benjamin: Abidanseun van Gidoni,

12. van Dan: Agiëserseun van Ammi-Saddai,

13. van Aser: Pagiëlseun van Okran,

14. van Gad: Eljasafseun van Deüel,

15. van Naftali: Agiraseun van Enan.

Numeri 1