Nehemia 7:57-61 Bybel vir Almal (ABA)

57. Die nageslag van die slawe van Salomo was die families Sotai, Soferet, Perida,

58. Jaäla, Darkon, Giddel,

59. Sefatja, Gattil, Pokeret-Sebajim en Amon.

60. Die tempel-slawe en die persone van die nageslag van die slawe van Salomo was almal saam 392.

61. Daar het ook persone gekom uit die stede Tel-Melag, Tel-Garsa, Kerub-Addan en Immer. Maar hulle kon nie bewys aan watter families hulle behoort en wie hulle voorvaders was en dat hulle Israeliete is nie.

Nehemia 7