Nehemia 7:31-44 Bybel vir Almal (ABA)

31. Mikmas 122,

32. Bet-El en Ai 123,

33. die ander Nebo 52,

34. die ander Elam 1 254,

35. Garim 320,

36. Jerigo 345,

37. Lod, Hadid en Ono 721,

38. en Senaä 3 930.

39. Die priester-families was: Jedaja, van die nageslag van Jesua, hulle was 973,

40. Immer 1 052,

41. Pasgur 1 247

42. en Garim 1 017.

43. Die Leviete-families was Jesua, dit is die Kadmiël-familie en die Hodewa-familie, hulle was 74.

44. Die Asaf-familie was die mense wat moes sing, hulle was 148.

Nehemia 7