Nehemia 12:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviete was Jesua, Binnuï, Kadmiël, Serebja, Juda en Mattanja. Mattanja en ander saam met hom was die hoofde van die mense wat moes sing om vir die Here dankie te sê.

Nehemia 12

Nehemia 12:3-14