1. Die Here sê:“Nineve, die vyande sal komen hulle sal julle mense wegjaagna al die kante toe.Julle moet die stad se mure oppasen die pad dophou.Julle moet gereedmaakom oorlog te maak,julle moet al julle soldatebymekaarmaak.
10. Die vyande het allesin die stad gevat.Hulle het die stad verwoes.Die mense van Ninevehet bang geword.Hulle knieë het swak geword.Hulle het seergekry.Almal se gesigte het bleek geword.
11-12. Nineve was soos ’n plekwaar leeus bly.’n Leeu-mannetjie en ’n leeu-wyfieen hulle kleintjieis vir niks bang nie.Hulle vang diere wanneer hulle wil.Die leeu-mannetjie vang ’n dieren verwurg diten hy bring kos vir sy wyfiesen sy kleintjies.Nineve se mense was ookvir niks bang nie.Hulle het ander mense gevangsoos leeus diere vang,en hulle het die mensese goed gevat.