Miga 7:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Dit gaan sleg met my!Dit is soos wanneer die mensedie koring klaar afgesny heten die laaste druiwe gepluk het.Dan is daar nie meer druiweof vye om te eet nie.

2. Daar is niemand in die land wat lewesoos die Here dit wil hê nie.Almal wil mense vermoor,hulle wil mekaar doodmaak.

Miga 7