Miga 2:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Dit sal sleg gaan met die mensewat in die nag lê en dinkwatter verkeerde dingehulle kan doenen dit die volgende oggend doen.Hulle dink hulle is sterken hulle mag dit doen.

2. Hulle wil ander mense se grond hêen hulle vat dit,hulle vat ’n man se huis en sy grond.

Miga 2