Matteus 6:29 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek sê vir julle: Koning Salomo was ryk en hy het mooi aangetrek, maar sy klere was nie so mooi soos een van hierdie blomme nie.

Matteus 6

Matteus 6:27-34