6. Die duiwel sê toe vir Jesus: “As Jy die Seun van God is, spring dan hier af, want in die Ou Testament is geskryf:“God sal vir sy engele sêhulle moet jou beskerm,en hulle sal jou op hulle hande drasodat jy nie jou voet sal stampteen ’n klip nie.”
7. Jesus sê toe vir die duiwel: “Daar is ook in die Ou Testament geskryf: ‘Jy moenie vir jou God die Here iets vra wat jy nie mag vra nie.’ ”
8. Die duiwel het daarna vir Jesus na ’n baie hoë berg geneem. Hy het vir Hom al die lande van die wêreld gewys en al die mooi dinge in die lande.