Matteus 22:23 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie dag het ’n paar Sadduseërs na Jesus toe gekom. Die Sadduseërs het nie geglo dat die mense wat dood is, weer sal lewe nie. Hulle het vir Jesus gesê:

Matteus 22

Matteus 22:13-26