Matteus 20:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die werkers wat omtrent vyfuur begin werk het, kom toe en hulle kry elkeen die geld wat ’n werker gewoonlik kry wanneer hy die hele dag gewerk het.

Matteus 20

Matteus 20:4-19