Matteus 20:18 Bybel vir Almal (ABA)

“Luister, ons gaan na Jerusalem. Iemand sal My, die Seun van die mens, vir die priesterleiers en vir die skrifgeleerdes gee, en hulle sal besluit dat Ek moet sterf.

Matteus 20

Matteus 20:9-27