Ná ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Jakobus se broer Johannes saam met Hom geneem tot op ’n hoë berg. Daar was nie ander mense by hulle nie.