Matteus 12:15 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het geweet wat die Fariseërs wil doen, en Hy het weggegaan van daardie stad. Daar was baie mense wat saam met Jesus gegaan het. Hy het al die siek mense gesond gemaak.

Matteus 12

Matteus 12:8-20