Matteus 10:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle, en dit is seker: Dit sal baie sleg gaan met daardie mense op die dag wanneer God almal sal oordeel. Dit sal beter gaan met die stede Sodom en Gomorra as met daardie stad.”

Matteus 10

Matteus 10:10-19