Lukas 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het die twaalf dissipels geroep. Hy het vir hulle krag gegee om duiwels uit mense te jaag en siek mense gesond te maak.

Lukas 9

Lukas 9:1-10