Lukas 7:49 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat saam met Jesus by die tafel gesit het, begin toe met mekaar praat en hulle sê: “Wie is hierdie man wat sondes vergewe?”

Lukas 7

Lukas 7:46-50