Lukas 23:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die priesterleiers het aangehou om te sê: “Hy maak die mense opstandig, want hy het begin om vir die mense in Galilea verkeerde dinge te leer, en nou doen hy dit ook in die hele land Judea.”

Lukas 23

Lukas 23:2-9