Lukas 21:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het toe vir Jesus gevra: “Wanneer sal die dinge gebeur waarvan U praat? Watter teken sal vir ons wys wanneer al hierdie dinge sal gebeur?”

Lukas 21

Lukas 21:1-10